# Fietsry: Die Stad Kaap sê die ikoniese Vygieskraal-stadion in Athlone maak gereed vir ‘n opwindende nuwe hoofstuk. Daar word beoog om die fietsrybaan te herstel wat ingesluit is by die stad se konsep-begroting vir 2026/27. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die Departement van Ontspanning en Parke het in onlangse jare net minder as 7,5-miljoen-rand in die opknapping van die stadion belê:
Fietsry: Vygieskraal wil die sport terugbring met herstel van die stadion se fietsrybaan [KLANK]
ENG HighamOnVygieskraal