# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die aankoms van nog 50-duisend bek-en-klouseer-entstofdosisse. Sedert die bekendstelling van die reaksieplan teen die siekte, het die provinsie 156-duisend-470 dosisse suksesvol toegedien. Noko Masipa van die DA sê die jongste besending is daarop gemik om die provinsie se verdedigingslinie in stand te hou terwyl nasionale logistiek onvoorspelbaar bly:
DA in Wes-Kaap verwelkom aankoms van nog 50 000 bek-en-klouseer-entstofdosisse [KLANK]
ENG MasipaONVaccineDoses