Skip to content

Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor skadelike nat weer in Gauteng [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik oor vernietigende nat weer in Gauteng namate reën voortduur in dele van die provinsie. Weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, sê daar is ‘n gevaar van skade aan infrastruktuur, eiendom en voertuie as gevolg van verspreide buie. Hy versoek inwoners in laagliggende gebiede om versigtig te wees, nie strome oor te steek nie en kinders naby riviere dop te hou:

ENG ThobelaOnWetWeather