Skip to content

AfriForum hoop Malema se vonnis sal die erns van sy oortredings weerspieël [KLANK]

# AfriForum hoop die straf weerspieël die erns van die oortredings wanneer die EFF-leier, Julius Malema, se vonnisoplegging môre in die Landdroshof in Oos-Londen in die Oos-Kaap begin. Hy is kragtens die Wet op Vuurwapenbeheer skuldig bevind aan die afvuur van ‘n vuurwapen in die openbaar en die onwettige besit daarvan tydens ‘n EFF-saamtrek in Mdantsane in 2018. Jacques Broodryk van AfriForum sê die staat eis ‘n minimum-vonnis van 15-jaar:

AFR-BroodrykOnMalema