Skip to content

VN-hoof bepleit voortgesette gesprekke om Midde-Oosterse oorlog te beëindig [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Sekretaris-generaal, António Guterres, sê daar is geen militêre oplossing vir gevegte in die Midde-Ooste nie en Amerika en Iran moet voortgaan met vredes-onderhandelings. Pakistan het die naweek samesprekings in Islamabad aangebied, maar dit het in ‘n dooiepunt geëindig. Die VN se woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê Guterres beklemtoon alle betrokkenes moet die reg tot skeepsvaart respekteer, insluitend in die Seestraat van Hormoes, in ooreenstemming met internasionale reg:

ENG DujarricOnNavigation