Skip to content

Staat eis 15 jaar regstreekse tronkstraf vir Malema, wat gereed is om te appelleer [KLANK]

# Die Staat eis regstreekse tronkstraf van 15 jaar vir die EFF-leier, Julius Malema, vir sy vuurwapenoortreding. Hy is skuldig bevind nadat hy in 2018 onwettig ʼn vuurwapen afgevuur het tydens ʼn EFF-saamtrek by die Sisa Dukashe-stadion in Mdantsane, Oos-Londen. Die vonnisprosedure vind môre en Donderdag in die Oos-Londen-landdroshof plaas. Malema het verlede week tydens ʼn nuuskonferensie herhaal dat hy teen die uitspraak gaan appelleer:

ENG MalemaOnAppeal