Skip to content

ATM vra ampsklagpaneel oor bewerings teen Cyril Ramaphosa [KLANK]

# Die African Transformation Movement doen ‘n beroep op parlement om ‘n onafhanklike paneel te stig vir ‘n ampsklag teen president Cyril Ramaphosa oor bewerings van die Phala Phala-skandaal. Die bewerings hou verband met die verslag deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat oor die inbraak in 2020 op Ramaphosa se plaa  Phala Phala in Limpopo, waartydens Amerikaanse dollars gesteel is. Die woordvoerder van ATM, Zama Ntshona sê die bevindinge, tesame met ‘n vorige onafhanklike paneelverslag, gee genoeg rede vir ‘n  moontlike ampsklag:

ENG NtshonaOnImpeachmentPanel