# Die Onderwysersvakbond, SADOU, sê die 9,5-persent premieverhoging vir lede van GEMS plaas ernstige finansiële druk op staatsamptenare, insluitend onderwysers. Die vakbond het by die vakbondfederasie Cosatu en die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika aangesluit om die verhoging teen te staan en waarsku dat gesondheidsorg vir baie werkers onbekostigbaar word. Die woordvoerder van SADOU, Nomusa Cembi voer aan die verhoging sal onlangse salarisverhogings uitwis te midde van stygende lewenskoste wat werkende huishoudings raak:
SADOU sluit aan by teenkanting oor GEMS-premieverhoging [KLANK]
ENG CembiOnMedicalAid