# Die verhoor van die voormalige MK-party Parlementslid, Duduzile Zuma-Sambudla, het in die Hooggeregshof in Durban, KwaZulu-Natal hervat. Zuma-Sambudla staan tereg op aanklagte van aanhitsing tot openbare geweld en terrorismeverwante oortredings in verband met die onrus in Julie 2021. Die staat beweer sy het sosiale media gebruik om plundering en geweld aan te hits tydens die onluste waarin ongeveer 350 mense dood is. ‘n Kenner van sosiale media, Emma Sadleir, het teruggekeer na die getuiebank vir kruisondervraging oor interpretasies van aanlyn plasings:
Zuma-Sambudla-verhoor verdiep met die kollig op sosiale media-bewyse [KLANK]
ENG SadleirOnEvidence