Skip to content

Minister Tolashe bekommerd oor die voortslepende geslagsgeweldkrisis [KLANK]

# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê die verkragting van ʼn 12-jarige meisie in Dobsonville, Wes-Soweto, is ʼn skrikwekkende weerspieëling van Suid-Afrika voortslepende geslagsgeweld-krisis. Die 58-jarige man wat die kind na bewering aangerand het, is gearresteer. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê die wetgewende mandaat is om altyd die regte en welstand van kinders te beskerm:

ENG GodlwanaONRapeCases