# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebohang Maile, sê hoewel die provinsiale onderwysbegroting die afgelope jare aansienlik verhoog het, bly finansiële beperkings ʼn groot uitdaging. Die nasionale onderwysbegroting het toegeneem van 31,4-miljard-rand in 1995/96 tot net meer as 358,5-mijard in 2025/26. Die provinsiale onderwysbegroting het in dieselfde tydperk toegeneem van 4,5-miljard- tot 70,9-miljard-rand in 2026/27. Maile sê dit verteenwoordig ʼn toename van een-duisend-476-persent oor 31 jaar:
Gautengse Onderwysdepartement voer stryd teen begrotingbeperkings en druk op hulpbronne [KLANK]
ENG MaileOnSpending