Skip to content

Lumenocity verlig Kaapstad met eerste ligkunstefees [KLANK]

# Afrika se eerste stralende kunsfees, Lumenocity, wat in Kaapstad bekendgestel is, sluit vandag af met die omskepping van die Kompaniestuin se restaurant in ‘n gloeiende, interaktiewe ruimte. Die stigter, Gareth Hadden sê die geleentheid meng kuns en tegnologie, gedeeltelik aangedryf deur elektriese voertuigbatterye in vennootskap met Mini. Hadden het aan eNCA gesê die fees stel innoverende mikro-netwerkoplossings ten toon, wat kreatiewe oplossings vir beurtkrag bied terwyl dit gemeenskappe inspireer om nuut te dink oor die gebruik van energie en openbare ruimtes:

ENG-HaddenOnLumenocity