# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê enige blywende skietstilstands-ooreenkoms tussen Amerika en Iran moet Libanon insluit. Amerika en Israel hou vol Libanon is nie deel van die skietstilstand van twee weke nie, maar Iran verskil. Die bemiddelaar, Pakistan, het uitdruklik verklaar Libanon word ingesluit. Lamola het hoofde van sendings in die Midde-Ooste en Asië toegespreek en sê hierdie konflik raak bykans elke land in die wêreld:
Minister Lamola versoek die insluiting van Libanon in alle blywende skietstilstands-ooreenkomste [KLANK]
ENG LamolaOnPeace