# Padwedlope: Die DA in die Wes-Kaap sê die ikoniese Twee Oseane-marathon spog met die heel beste wat die provinsie kan bied, van sy asemrowende natuurskoon tot sy lewendige gemeenskappe en geleentheidsbestuur van wêreldgehalte. Altesaam meer as 30-duisend deelnemers durf môre die uitdagende ultra-marathon aan, of Sondag se half-marathon. DA-woordvoerder Benedicta van Minnen sê die roete, insluitend die indrukwekkende Chapmanspiek-rylaan, bied aan deelnemers weergalose tonele van die kuslyn en natuurskoon:
Padwedlope: DA sê Twee Oseane-marathon spog met die Wes-Kaap se heel beste [KLANK]
AFR BenedictaONMarathon