Skip to content

DA sê sy verkiesingskongres sal die party se groei en institusionele volwassenheid weerspieël [KLANK]

# Die DA sê alles is gereed om die naweek ‘n suksesvolle, geloofwaardige en goed bestuurde verkiesingskongres by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand, Gauteng, te verseker. Meer as twee-duisend afgevaardigdes word by die kongres verwag, waar ‘n nuwe leier verkies sal word om John Steenhuisen te vervang. Die DA se voorsittende beampte van die Federale Kongres, Werner Horn, sê hulle sal beraadslaag oor belangrike organisatoriese en beleidsaangeleenthede, insluitend grondwetlike wysigings, beleidsresolusies en leierskapsverslae as kern van die versterking van bestuur en lewering:

ENG HornOnCongressSystems