# Die landbou-organisasie, TLU SA doen ‘n beroep op die publiek om pogings te ondersteun wat boere se geestesgesondheid bevorder. Die pleidooi volg op die ‘kus-tot-kus vir boere’-veldtog, waartydens ‘n span van kus tot kus per jetski gereis het wat die druk wat boere moet verwerk uitgelig het, insluitend markonsekerheid, stygende koste, regulatoriese uitdagings en sosiale isolasie. Bennie van Zyl van die organisasie sê meer openbare steun is nodig om boerderygemeenskappe te beskerm:
TLU SA vra openbare ondersteuning vir geestesgesondheidsprogramme vir boere [KLANK]
AFR BennieOnMentalHealth