# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, waarsku die konsep-Verklikkerswetsontwerp maak voorsiening dat ‘n verklikker se beskerming herroep kan word indien dit oneerlik aangewend of die stelsel misbruik word. Sy het gepraat tydens die wetsontwerp se vrystelling vir openbare kommentaar, wat tot 14 Mei oop is. Kubayi sê vergelding word verbied en werkgewers moet bewys openbaarmakings word beskerm:
Verklikkers se beskerming kan herroep word indien stelsel misbruik word [KLANK]
ENG-KubayiOnRevoke