# ‘n Drukgroep teen alkoholmisbruik, Rethink Your Drink, is bemoedig deur navorsing wat toon dat Suid-Afrikaners – veral jong volwassenes – ook die wêreldwye neiging begin volg om minder te drink. Worldpanel by Numerator sê 30-persent van Suid-Afrikaanse verbruikers het aangedui hulle wil minder drink – byna dubbel die wêreldsyfer van 17-persent. Woordvoerder Kashifa Ancer sê mense raak deesdae meer berekend oor hoeveel en wanneer hulle drink, eerder as om heeltemal op te hou:
“Rethink Your Drink” verwelkom afname in alkoholgebruik onder jong Suid-Afrikaners [KLANK]
AFR AncerONAlcohol