Skip to content

Ramaphosa sê Suid-Afrika soek ‘n regverdige en billike wêreldorde [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se uitkyk op internasionale betrekkinge is gegrond op die waardes van sy Grondwet, insluitend menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Hy het gister die hooftoespraak gelewer tydens die geloofsbriewe-seremonie by die Sefako Makgatho Presidensiële Gastehuis in Pretoria. Ramaphosa het gesê as ‘n nasie wat uit ‘n pynlike verlede van ongeregtigheid en ongelykheid ontstaan ​​het, soek Suid-Afrika ‘n meer regverdige en billike wêreldorde:

ENG RamaphosaOnWorldOrder