Skip to content

Ramaphosa herhaal oproep vir ‘n onmiddellike en permanente skietstilstand in die Midde-Ooste [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het gewaarsku dat voortgesette vyandelikhede in die Midde-Ooste die streek verder kan destabiliseer. Dit volg terwyl die VSA en Israel voortgesette militêre aanvalle op Iran uitvoer, met president Donald Trump wat dreig om die hele land te vernietig. Teheran het vergeldingsaanvalle op lande in die streek uitgevoer en die kritieke Straat van Hormoes afgesluit. Pakistan is tans in gesprek met die VSA en Iran met die doel om ‘n wapenstilstand te bemiddel. Ramaphosa sê hierdie verskriklike oorlog moet vir die hele wêreld se ontwil beëindig word:

ENG RamaphosaOnWar