# Eskom sê hy het sy ES26-staatseffek suksesvol gedelg, wat ‘n beduidende stap in sy finansiële herstelstrategie is. Dit is die eerste keer in 2007 uitgereik met ‘n aanvanklike aanbod van 500-miljoen-rand teen ‘n rentekoers van 7,85- persent, en het sedertdien gegroei tot ongeveer 38-miljard-rand. Die obligasieprogram het 30 openbare veilings ingesluit wat ongeveer nege-miljard-rand ingesamel het. Woordvoerder Daphne Mokoena sê die delging is ‘n bewys van Eskom se omkeertrajek:
Eskom delg R38-miljard ES26-staatseffek, ‘n belangrike mylpaal [KLANK]
ENG MokwenaOnMilestone