# Dis vandag Wêreld-diabetesdag en die Stad Kaapstad sê hy is bemoedig deur die voortdurende toename in die aantal mense wat vir die siekte getoets word. Diabetes is naas tuberkulose die tweede grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die aantal siftingstoetse by klinieke vir mense tussen 18 en 44 het die afgelope boekjaar met net meer as vier-persent gestyg tot 132-duisend-518:
Kaapstad Gesondheid benadruk groeiende diabetes-gevaar [KLANK
ENG HighamonDiabetes