# Die vakbondvereniging Saftu doen ‘n beroep op die Nasionale Tesourie om die nuwe drie-persent inflasieteiken te skrap en nuwe demokratiese dialoog te begin om ‘n volledige werknemergerigte makro-ekonomiese raamwerk saam te stel. Die Tesourie sê die laer inflasie stel die land gelyk aan die beste praktyke internasionaal. Asiwe Dyani van Saftu, sê Suid-Afrika kan nie die geldbeleid van Thailand of Viëtnam aanneem terwyl hier ‘n werkloosheidsyfer van ses keer meer is nie:
Saftu eis skrap van 3% inflasieteiken [KLANK]
ENG AsiveonInflationTarget