Skip to content

Mededingingskommissie bevind Google oorheers soektogte en ondermyn media-inkomste [KLANK]

# Die hoofekonoom van die Mededingingskommissie, James Hodge, het onthul Google oorheers soektogte in Suid-Afrika en gebruik nuusinhoud om betrokkenheid te verhoog sonder om media-bronne te vergoed. Hodge het met die bekendstelling van ddie ondersoekverslag oor die Media- en Digitale Platformsmark, verwys na die die dalende verwysingsverkeer en vooroordeel wat buitelandse media bo gemeenskaps- en omgangstaal verkies. Sosialemediaplatforms wat deur Meta, X, YouTube en TikTok oorheers word, bied beperkte finansieringsopsies, wat plaaslike nuusinkomste en sigbaarheid beïnvloed:

ENG-HodgeOnDigital