# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, verwelkom die Mededingingskommissie se finalisering van die Media- en Digitale Platform-markondersoek. Hy loof die inklusiewe proses wat op bewyse gegrond is en let daarop dat bevindings en regstellings van die uiterste belang is vir Suid-Afrika se media-sektor. Tau wys op uitdagings soos krimpende advertensie-inkomste, die invloed van digitale platforms en die ontwikkeling van kunsmatige intelligensie. Hy sê hy gaan die verslag binne tien dae by die Parlement indien vir oorweging:
Minister Tau verwelkom finale verslag oor Media- en Digitale Platform-ondersoek [KLANK]
ENG-TauOnMedia