# Die polisie in KwaZulu-Natalse het onthul die sakeman Stuart Scharnick word verbind met 29 misdaad-dossiere reg oor die provinsie, meestal vir voertuigdiefstal en motorkapings. Die onthullings volg nadat Scharnick meineed- en lasterklagte teen die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, ingedien het. Die waarnemende adjunk- provinsiale kommissaris vir Misdaadopsporing, Anthony Gopaul, het aan die media gesê Scharnick was dikwels betrokke by hulp met die verkoop of besit van gesteelde voertuie:
Ondersoek onthul Stuart Scharnick word verbind met 29 strafsake, insluitend motordiefstal en kapings [KLANK]
ENG GopaulOnRevealations