# Die kabinet sê Suid-Afrika is gereed om volgende naweek die G20-leiersberaad in Nasrec, Johannesburg, aan te bied, asook die G20-maatskaplike beraad in Ekurhuleni van Dinsdag tot Donderdag. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die land het 130 van die 132 voorbereidende vergaderings sonder voorval aangebied en grootliks ooreenstemming bereik oor Afrika se ontwikkeling. Sy gee die versekering die beraad sal seepglad verloop:
Kabinet is gereed om G20-leiersberaad aan te bied [KLANK]
ENG-NtshavheniOnG20