# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, se personeelhoof, Cedrick Nkabinde, het voor die Parlement se ad hoc-komitee verwys na sy hegte vriendskap met die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkwanazi. Mkhwanazi het hom betrek by hulp aan Mchunu met die opstel van die brief vir die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde. Mchunu het verduidelik hoe Mkwanazi hom gehelp het om werk te kry en hoe hulle mekaar ondersteun het tydens familiesterftes. Hy beskryf hulle verhouding as ‘n sterk band:
Nkabinde onthul hegte vriendskap met KZN-polisiekommissaris Mkhwanazi [KLANK]
ENG-NkabindeOnMkhwanazi