Skip to content

DA verwelkom Wes-Kaap se omvattende gereedheidsplan vir die feestyd [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsie is gereed om hierdie somer ʼn rekord-toeristeseisoen te beleef wat baie tot werkskepping sal bydra. Internasionale besoekers het verlede jaar 22,7-miljard-rand in die provinsie bestee terwyl plaaslike reisigers nog 18,6-miljard-rand bygedra het. Noko Masipa van die DA sê die provinsie is tans deur 25 lugrederye met 30 bestemmings verbind, en daar is ‘n styging van 11-persent op ‘n jaarkoers ten opsigte van beskikbare sitplekke:

ENG NokoonFestive