# Die Vryheidsfront Plus sê hy beskou die landwye uitstel van die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings as ʼn teken dat dit net soos die e-tolstelsel besig is om te misluk. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die instelling van die AARTO-wet tot Julie volgende jaar uitgestel. Anton Alberts van die VF Plus sê die proeftydperk in Gauteng is van die begin af geteister deur probleme wat met verloop van tyd erger geword het:
VF Plus sê AARTO stort ineen net soos die e-tolstelsel [KLANK]
AFR AntononAARTO