Skip to content

BEGROTING: VF Plus sê dapper stappe in mediumtermynbegroting bemoedig [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die mediumtermynbegroting voldoen aan verskeie belangrike verwagtinge ten spyte van moeilike en beperkende omstandighede. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana het dit Woensdag in die Parlement ter tafel gelê. Heloïse Denner van die VF Plus sê een van die belangrike ontwikkelings is die inflasie-teiken wat tot drie-persent aangepas is. Volgens haar moedig dit mededinging aan, verminder die skuldlas en bevorder bestendigheid, maar dit sal sterk fiskale dissipline vereis om volhoubaar te wees:

AFR DenneronEncouraging