# Build One South Africa sê die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring hanteer nie die dieper hervormings wat nodig is om op betekenisvolle wyse vyf-persent ekonomiese groei te bereik en werk te skep nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ʼn nuwe inflasieteiken van drie-persent vir Suid-Afrika aangekondig om die vorige een van tussen drie- en ses-persent te vervang. BOSA se leier, Mmusi Maimane, sê bykomende fondse vir misdaadvoorkoming en polisiëring word egter glad nie genoem nie:
BEGROTING: BOSA sê fiskale dissipline vereis dat staatsvermoë gebou word [KLANK]
ENG MaimaneOnCrime