# Die MK-party sê die vyfde mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring spreek nie Suid-Afrika se dringendste kwessies soos werkloosheid, ongelykheid, armoede en die grondkwessie, aan nie. Die party kritiseer die Nasionale Tesourie se bruto binnelandse produkprojeksies as ooroptimisties en waarsku huidige bestedingsprioriteite bevoordeel skuldterugbetaling bo die behoeftes van die armes. MK-woordvoerder Nhlamulo Ndhlela verwerp die begroting as ‘n voortsetting van ekonomiese apartheid en belowe om te veg vir ‘n mensgesentreerde, ontwikkelingsgerigte fiskale model:
BEGROTING: MK Party veroordeel begroting as verraad teen armes, nie hervorming nie [KLANK]
ENG NdhlelaOnBudget