Skip to content

BEGROTING: DA steun nuwe 3%-inflasieteiken vir fiskale en monetêre sekerheid [KLANK]

# Die DA verwelkom die nuwe drie-persent-inflasieteiken wat in die vyfde mediumtermyn-begrotingsverklaring deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aangekondig is. Die party sê die stap bied fiskale en monetêre sekerheid, wat huishoudings en besighede help om vir die toekoms te beplan. Mark Burke van die DA waarsku egter dat stadige groei in die bruto binnelandse produk en stadige hervormings by Eskom en Transnet steeds kommer vir Suid-Afrika se ekonomie veroorsaak:

ENG BurkeOnInflationTarget