# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, spoor die regering aan om sy stryd teen geldwassery en die finansiering van terrorisme voort te sit sodat die land van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys kan bly. Hy het sy vyfde mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring in die Parlement gelewer, en sleutelwetsontwerpe voorgelê, insluitend die Wysigingswetsontwerpe op die Verdeling van Inkomste en die Wysigingswetsontwerpe op Belastingwette. Godongwana sê volgehoue waaksaamheid is noodsaaklik om die land se finansiële geloofwaardigheid te beskerm, beleggings te lok, en ekonomiese groei te steun:
BEGROTING: Godongwana vra ‘n voortgesette stryd teen geldwassery en die finansiering van terreur [KLANK]
ENG GodongwanaOnGreyList