# Die beleërde adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, se vriend, Stuart Scharnick, het ‘n saak van meineed en laster aanhangig gemaak teen die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo. Dit volg op Khumalo se getuienis voor die Madlanga-kommissie, waar hy Scharnick ‘n reeks-kaper genoem en hom met misdaadsindikate verbind het. Scharnick het vanoggend buite die Pretoria Sentraal-polisiestasie aan die media gesê Khumalo het geen intelligensie-bewyse om sulke lasterlike stellings teen hom te maak nie:
Sibiya se vriend Stuart Scharnick open lastersaak teen Misdaadintelligensie-hoof [KLANK]
ENG-ScharnickOnCase