# Die vakbond GIWUSA sê hy verwelkom elke werk wat geskep word, maar die syfers in die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die derde kwartaal wek steeds kommer. Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het in die tydperk met 1,3-persentasiepunte gedaal tot 31,9-persent teenoor 33,2-persent in die tweede kwartaal. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê die data bevestig onder die oppervlakkige hoofopskrif ʼn toenemende krisis van de-industrialisering en korporatiewe gierigheid:
GIWUSA is bekommerd oor syfers in jongste kwartaallikse arbeidsmagopname [KLANK]
ENG SebeionJobCreated