# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, is bemoedig deur die metro se volgehoue hoë indiensnemingsvlakke en lae werkloosheidsyfer. Volgens die jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname het Kaapstad in die derde kwartaal 40-duisend werksgeleenthede bygevoeg, wat die meeste van alle metro’s is. Dit is op 21,6-persent ook die Suid-Afrikaanse stad met die laagste werkloosheidsyfer. Hill-Lewis sê daar lê baie werk voor om nog werksgeleenthede te skep:
Kaapstadse burgemeester is bemoedig deur metro se volgehoue hoë indiensnemingsvlakke [KLANK]
AFR GeordinonEmployment