Skip to content

Wes-Kaapse werkloosheidskoers daal tot minder as 20% [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê volgens die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname werk die provinsie se Groei vir Werksgeleenthede-strategie. Die provinsie se werkloosheidskoers het in die derde kwartaal van 2025 afgeneem tot 19,7-persent teenoor die tweede kwartaal se 21,1-persent. Winde sê 65-duisend werksgeleenthede is bygevoeg, maar nog werk moet gedoen word:

ENG WindeonRateDrops