Skip to content

GOOD-party waarsku armoede en honger sal voortduur ten spyte van geringe tekens van ekonomiese herstel [KLANK]

# Die GOOD-party sê terwyl Suid-Afrika se ekonomie beskeie tekens van herstel toon, bly armoede en honger steeds ‘n ernstige bron van kommer. Die party waarsku voor vandag se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, stadige ekonomiese groei en beperkte maatskaplike verligting laat sukkel baie Suid-Afrikaners om voedsel en basiese behoeftes te bekostig. Brett Herron van die GOOD-party doen ‘n beroep op die regering om te fokus op besteding op infrastruktuur, werkgeleenthede en ‘n nasionale voedselprogram vir die kwesbaarstes:

ENG HerronOnHungerWarning