# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê Solidariteit se banier op die M1-snelweg in Johannesburg is rassensitief en kan die land en die provinsie se beeld skaad voor die G20-beraad. Die banier is verwyder na ‘n opdrag deur Lesufi, met stadsamptenare wat vinnig opgetree het. Solidariteit het die stap gekritiseer as onwettige sensuur en dring aan die banier voeldoen aan wettige advertensie-standaarde.
Lesufi sê Solidariteit is rassensitief, kan SA se beeld skaad voor G20-beraad