# Die DA in die Wes-Kaap sê die slagting van negentien skilpaaie in die Tafelbaai-natuurreservaat georganiseerde wildmisdaad in die streek uitgelig. Dave Bryant sê die DA sal parlementêre vrae aan die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning voorlê en dring daarop aan dat die publiek verdagte aktiwiteite aanmeld. Bryant het CapeNature, die Stad Kaapstad en die Dierebeskermingsvereniging geprys vir hul pogings om geregtigheid te laat geskied:
DA veroordeel slagting van negentien skilpaaie in Tafelbaai Natuurreservaat [KLANK]
ENG BryantOnTortoises