Skip to content

Spies sê aan Madlanga-kommissie Cat VIP het sekuriteit vir voormalige Ekurhuleni DA-burgemeester Tanya Campbell verskaf [KLANK]

# Die afgetrede adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Revo Spies, het aan die Madlanga-kommissie gesê die private sekuriteitsmaatskappy Cat VIP het beskerming gebied aan die voormalige DA-burgemeester van Ekurhuleni, Tanya Campbell, tydens haar staatsrede in 2022. Spies het getuig dat die geskorste waarnemende metropolisiehoof, Julius Mkhwanazi, hom ingelig het dat Cat VIP, wat besit word deur Vusimuzi “Cat” Matlala, ‘n werksverhouding met wetstoepassing gehad het en by verskeie operasies betrokke was:

ENG SpiesOnFormerMayor