# Die Staatsdienskommissie sê daar is beduidende vordering met die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie, wat nou voor die Nasionale Raad van Provinsies dien. Kommissaris Anele Gxoyiya sê openbare verhore is voltooi in Gauteng, die Wes-Kaap, Noordwes, die Oos-Kaap en die Vrystaat, en ander provinsies s’n sal die einde van die maand klaar wees. Hy verduidelik die wetsontwerp is daarop gemik om ‘n onafhanklike sekretariaat te vestig, toesig te versterk en uitvoerende beamptes wetlik te verplig om volgens die aanbevelings op te tree:
Staatsdienskommissie meld vordering aan met wetsontwerp [KLANK]
ENG-GxoyiyaOnBill