Skip to content

AfriForum ondersoek dood van burgerlike wat in 1978 deur ANC-insypelaars vermoor is [KLANK]

# Die familie van die burgerlike Jaap van der Merwe, wat in 1978 deur ANC-insypelaars vermoor is naby die grens met Botswana, het AfriForum amptelik versoek om antwoorde te vind oor moontlike politieke inmenging met die vervolging van ‘n geïdentifiseerde verdagte. Sy liggaam is nooit gevind nie. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê een van die verdagtes, wat destyds die skuilnaam John Msibi gebruik het, het nie by die Waarheids- en Versoeningskommissie om amnestie aansoek gedoen nie en leef steeds:

AFR KrielonProbe