# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hulle veroordeel en verwerp in geheel president Donald Trump se jongste tirade van valse inligting en rassistiese propaganda teen Suid-Afrika. In ‘n plasing op Truth Social het Trump weer beweer Afrikaners word uitgemoor, en hul grond en plase onwettig afgevat. Alex Mashilo van die SAKP sê Trump se rassisme kom ook na vore deur die lot van die grondlose swart meerderheid in Suid-Afrika te ignoreer:
SAKP sê hulle verwerp Trump se rassistiese propaganda oor Suid-Afrika [KLANK]
ENG MashiloonTrump