Skip to content

Afgetrede Ekurhuleni metropolisie-adjunkhoof waarsku by Madlanga-kommissie dat blou ligte in privaat besit misdaad aanwakker [KLANK]

# Die afgetrede adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Revo Spies, sê blou ligte in privaat hande is gevaarlik, want misdadigers kan hulle as polisie voordoen. Spies het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria verwys na News24-berigte dat voertuie, wat met  sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala verbind word, onwettig as EMPD-motors geregistreer is. Hy waarsku dat blou ligte die polisie én die publiek in gevaar stel en slegs deur wetstoepassing gebruik moet word:

ENG SpiesOnBlueLights