Skip to content

KZN-taakspan vir politieke moorde lê beslag op toestelle van geskorste minister van Polisie Senzo Mchunu [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde het beslag gelê op vyf elektroniese toestelle wat aan die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, behoort. Dis deel van ‘n ondersoek na beweerde politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel. Mchunu se woordvoerder, Sthembiso Mshengu, het aan Newzroom Afrika gesê die minister werk ten volle saam en bly verbind tot deursigtigheid en verantwoordbaarheid. Hy sê die aard en inhoud van die ondersoeke is steeds onduidelik, en hou vol dat Mchunu deursigtigheid wil hê:

ENG-MshenguOnMchunu