Skip to content

Staatsdiensvakbond sê regering moet dringend landdroste se kommer hanteer [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die stelselmatige en uitgerekte verwaarlosing van diensvoorwaardes, vergoeding en die status van laer howe se voorsittende amptenare. Wes-Kaapse landdroste het verlede week betoog en eis erkenning as deel van ʼn enkele regbank, aansienlike salarishervorming en beter werkstoestande. Claude Naiker van die vakbond sê landdroste moet beskerm word, want hulle hanteer sowat 95-persent van Suid-Afrika se regs-werkslading:

ENG ClaudeonJudicial