Skip to content

Kaapstad gaan hierdie naweek verhoogde temperature beleef [KLANK]

# Die Stad Kaapstad gaan van vandag tot Sondag temperature van laag tot meer as 30 grade Celsius beleef. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing van hittegolfomstandighede uitgereik vir die Weskus, Kaapstad en die westelike deel van die Kaapse Wynland-distrik. Die woordvoerder van Rampbestuur, Sonica Lategan, sê inwoners moet die veiligheidsprotokol nakom om die moontlikheid om hitteverwante probleme te ondervind:

ENG LateganonTemperatures